southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Baba Dag Sorg Sentrum in Krugersdorp, Gauteng

Labor/Moving

BABA DAG SORG SENTRUM ( 0 - 24 MAANDE ):
Mamma's en Pappa's
Moenie bekommerd wees oor vroeg ry en baba moet nog versorg word.
Ek is net hier om die draai - van 06:00 - tot 18:00 Maandae tot Vrydae
My liefde vir baba's - kleintjies 0-24 maande is onbeskryflik.
Daar sal intensief na elke klein bondeltjie omgesien word.
Los u kleintjie in my sorg en werk met n geruste hart.
Bel my gerus enige tyd - om n afpraak met my te reel.

>> Click here to search for more - Labor/Moving in Gauteng