Staalkonstruksiebehuising in Krugersdorp, Gauteng for sale
Beskrywing
10m x 10m staalkonstruksiehuis, volledig met kombuis,badkamer en toiletgeriewe Prys : R300 000.00 Onderhandelbaar Vervaardiger: Matrix Solutions Pre-Fabricated accomodation Huis moet afgebreek en verwyder word (Die hele huis kan uitmekaar gehaal en weer gevestig word )